|
Ons jaarlikse Sakekamer Golfdag, bied weer uitstekende bemarkingsgeleenthede!
Bemark jou besigheid:
Borge beskikbaar:
- Mansbof - R 3000
- Damesbof - R 2000
- Setperk - R 5000 (Ingesluit vierbal en ete vir vier)
Groot pryse te wen, waaronder: R50 000 vir ‘n kolhou Kar te wen vir ‘n kolhou & ander groot pryse
Kontak nou vir Sonette Ebersohn om jou bof en/of setperk te bespreek of voltooi die onderstaande besprekingsvorm! Tel: 014 717 4660 E-Pos: info@waterbergsake.co.za Fax: 086 656 0504
|